Welcome to SafariNow. Get off your accommodation booking by paying with the voucher code before .

All Comments for Struis huis Guest House / Bed and Breakfast

Reviews 2 of 2
Struis Huis
Pieter Slabberts, South Africa - Monday, 05 March 2012
We enjoyed ourselves thoroughly. Anna-Mart knew exactly when to be around and when to leave us alone. My kids loved the place to pieces! Thanks for eveything.
Ek kan dit regtig aanbeveel vir 'n lekker wegbreek-naweek.
Lizelle Van Rooyen, South Africa - Tuesday, 16 February 2010
Met ons aankoms het dit gevoel asof ons iewers op 'n plasie is. My dogtertjie het dadelik met al die voels gaan kennis maak. Die volstruis - Struis - is die dierbaarste dame wat die mooiste stofdanse uitvoer vir haar gunsteling lekkerny, 'n groot oop roosknop. Die tarentale, poue, fisante, hoenders en skilpaaie dra almal by tot die atmosfeer. Die kinderspeelgoed is ook dadelik beproef, en die swembad was 'n welkome bonus om in af te koel met die warm weer die naweek. Die gastehuis self is 'n juweel! Die kamer waarin ons tuisgegaan het was pragtig met 'n heerlike koning-grootte bed. Die badkamer is regtig pragtig, en die buite stort (waar mens onder salige warm water kyk hoe kom die wolke verby) is 'n wonderlike bonus. Die ontbyt is ook heerlik bedien! Ek kan dit regtig aanbeveel vir 'n lekker wegbreek-naweek. Mens voel verfris en weer reg vir harde werk!


Struis huis Guest House / Bed and Breakfast
Struis Huis is situated in Rietvallei Ridge, in a quiet street with 5000 sqm of gardens inhabited by a many indigenous birds, along with our resident free range tame Ostriches, guinea fowl, swans and many others. Struis Huis offers a real farm experience in the city. The tranquil surroundings offer an ideal setting for a evening barbecue (South African braai) set in your own private garden with an excellent atmosphere. Listen to the night bush sounds while relaxing in the comfort of your room/ cottage.



/go/struishuis/
WEB3