Awesome It was really an awesome stay and the accommodation was really five star quality we will recommend it anytime
Mervin Van Niekerk 19 March 2018

Vriendelike en aangename gasvrou en gasheer. Baie netjies en goed toegeruste eenheid met 'n wonderlike uitsig in 'n stil omgewing. Hoog aan te beveel.
R JULYAN, South Africa 04 May 2014