Pleasant and lovely Ons het baie lekker gebly in die hout huisie - romanties en knus. Dit was heerlik rustig en die perde, bokkie en windjie deur die bome het dit hemels laat voel. Die huisie was netjies en mooi. Baie dankie! Al klagte is die geraas van een of ander masjien of ding daar aan die oorkant - dit het die rustigheid bietjie versteur. We had a lovely stay at the wooden cabin - romantic and cosy. It was pleasantly peaceful and the horses, buck and breeze through the trees made it heavenly. The cabin was neat and pretty. Thank you! The only complaint was the noise from some or other machine, or something, across from us - it did disturb the peace slightly.
tharien Groenewald, South Africa 06 February 2012

Stunning location, lovely clean accommodation and great fishing. Wonderful safe environment for the kids.
Brett Mallory 09 June 2011