Vrede en rustigheid in die natuur Alles was perfek. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was heerlike Boerekos - net soos Ouma dit gemaak het. Die spyskaart het elke aand verskil. Die wandelpad is 'n ervaring! Die sebras is die sterre!!! Dankie vir 'n wonderlike afpaknaweek. Ons kom definitief terug.
Carina Bothma 29 July 2017

Beautiful stay at the Leopard Walk Lodge Set in a beautiful piece of the bushveld, the lodge offers stunning accommodation and good food. We had an amazing stay at the lodge and would definitely recommend it.
Wesley Koen 05 July 2017