Wat n pure karoo-bederf Jakhalsdans is n egte karooplaas met pragtige luukse eenhede. Vanaf die intrapslag word jy hartlik ontvang en beleef egte karoo gasvryheid, selfs die honde is vriendelik! Jakhalsdans is n plekkie wat jy nie mag misry as jy die mooi Loxton Area besoek Nie. Maak ook seker jy bestel die karoolam braaipak om op die stoep te braai, wat n bederf!
Rudo Van Heerden 23 August 2017

Ware Karoo gasvryheid Jenette het ons met absolute gasvryheid verwelkom en ons verblyf onvergeetlik gemaak deur die wonderlikste aandete te voorsien. Die dennelanings, springbokke, zebras, skape en pragtige tuin het ure se afleiding verskaf en die 2 lieflike honde het ons stap-uitstappies baie opwindend gemaak. Die akkomodasie was voortreflik en die beste van ons 2 en half weke toer deur Suid Afrika.
Geraldine Smuts, South Africa 28 September 2016