Klem op "budget"
Anton Louw, South Africa
-
Monday, 20 February 2012
Sal nie aanbeveel vir gemiddelde reisiger. Slegs vir persone wat regtig "low budget" wil oornag. Te veel "permanente" inwoners. Die geriewe is skoon en daar was heerlike warm water om te stort. Hulle moet dalk weer foto's neem want die huidige is JARE terug geneem.