Customer Reviews
Reviews
2
of
2
An overnight stop
Lesley Smith
01 November 2011
Situated just off the N7, Nuwerus is a good place to stop en route north or south. It is within easy reach of several tourist destinations like Namakwa National Park, Goegap Nature Reserve, Vanrhynsdorp, Nieuwoudville Falls, Kokerboom Forest and Clanwilliam to name a few. And of course, there are the spring flowers!
Ongelooflik rustig
Marina Roos
15 September 2011
Ek het nie eers geweet Nuwerus bestaan totdat ek op die padkaart gekyk het nie. Instink het my op Nuwerus laat besluit om te oornag - dit is die kleinste, skoonste, rustigste dorpie wat ons nog op was! Goed gelee en binne bereik van verskeie fasiliteite, ons het Strandfontein en Doringbaai ook besoek en die rit was baie aangenaam. Paaie is in 'n baie goeie toestand.