Geniet
Henk van Essen, South Africa
-
05 January 2013 Dit was baie aangenaam, ons het dit tot die uiterste toe geniet.
Wenk: Die gebruik van die water (ure) kan hersien word, alle inwoners sal graag wil stort/bad laat in die middag/vroeg aand, wanneer die see vir die dag kla besoek was.
Enjoyable
Simone Mellett, South Africa
-
30 January 2012 We enjoyed our stay at Achor's Rest. Will definitely visit here again when in the area.