Baie dankie
susan van der Hoven, South Africa
-
28 May 2012 Ons was baie tevrede met alles, ons het baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak en aanbeveel by ons vriende.
Nice
Casper Swanepoel, South Africa
-
07 September 2011 I enjoyed my stay at Green Park Manor Guest House.
Green Park Manor Guest House
Seema Sewmangal, South Africa
-
09 December 2010 The accommodation and service was excellent. My husband and I completely enjoyed our stay.