Fantastic
Kevin Cerff, South Africa
-
07 April 2011 Die diens is fantasties, die eienaars baie vriendelik en dit het gevoel soos ons eie huis. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer by Amasun bespreek in die toekoms.
The service was fantastic, the owners were very friendly and it felt like our own house. We had a very nice stay. We will definitely use Amasun again.