Baie geniet
Marie Van Tonder, South Africa
-
19 August 2009 Dit was 'n wonderlike naweek. Die bestuur en personeel is baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Die gids (Stevan) het ons baie beiindruk. Die kos was heerlik en het die privaatheid baie geniet. Baie dankie