Weekend to Remember !
Lionel Nieuwenhuizen, South Africa
-
25 June 2007 Ons het dit vreeslik geniet. Ons was stapafstand van alles af wat ons nodig gehad het. Die motor Vrydagaand parkeer en eers weer Sondag gery! Alles was netjies en net wat ons nodig gehad het.
Definitief sal ons weer daar bespreek wanneer ons die Kaap besoek. Baie Dankie vir 'n heerlike tyd!