Music Maestro's will feature artists Lize Beekman, Brandon October, Jannie Moolman, Jak de Priester en Annake de Villiers. (Afrikaans)
Musiek Maestro's word vanjaar weer deur Rapport en Van Loveren op die planke gebring en beloof om een van die musiekhoggtepunte van die jaar te wees. Met van die land se beste sangers wat begelei word deur die beste musikante kan dit ook nie anders nie.
In vanjaar se produksie deel Lize Beekman, Brandon October, Jannie Moolman, Jak de Priester en Annake de villiers die verhoog. Nie net gaan hulle van hul bekendste treffers sing nie, maar daar gaan ook 'n heel paar musikale-verrassings wees wat die gehoor sonder twyfel op hul voete gaan he.
Bookings? www.computicket.com