|
Recent Raves
Accommodation @ Van's
Centurion
100%
Fantasties!
Dit is die lekkerste wat ek seker nog in 'n gastehuis gebly het. Ons het regtig tuis gevoel. Daar was alles wat nodig is en selfs meer en die prys is werklik bilik vir wat ons gekry het. Ek kon regtig uitrus en met nuwe krag opstaan die volgende dag. Sal verseker weer in die toekoms daar inboek as ons in die omgewing is. — Jana Hugo, South Africa
Security
Friendliness
Cleanliness
Overall
Molopo View Bed and Breakfast
Sinoville
96%
Excellent Stay
When we arrived Cobus came and helped us with our luggage. After we we unpacked he brought us something to drink and then we went to cool down in the pool.Hanlie and Cobus are two very friendly people and I it felt like we have known them forever although we have only met now for the first time .The rooms are clean and the service is excellent . Thank you so much for a wonderful stay. — louwrence weideman, South Africa
Security
Friendliness
Cleanliness
Overall
A Family & Friends
The Bluff
85%
Simple & Nice
The accommodation was really nice. The owners were very friendly. Perfect place for a relaxing holiday — Seema Mathew, South Africa
Security
Friendliness
Cleanliness
Overall
Casa Valencia
Bloubergstrand
100%
Baie Aangename
Dit was n baie aangename tydjie wat ons daar ons daar kon deurbring. Dankie aan Johan en al die personeel. Hulle diens was puik en ons sal defnitief weer van hulle dienste geruik maak en kan mense met vrymoedigheid na hulle toe verwys
Dankie ook ann Safarinow.com vir die puik diens wat ons van julle ontvang het. Dit was uiters professioneel — Koos Van Staden, South Africa
Security
Friendliness
Cleanliness
Overall
|
Top Spots
BlogCumulus.net by Ryan Tomlinson and Roy Tanck requires Flash 9 and javascript |